{"product_id":"aandstories-vir-kleuters-2026-uitgawe","title":"Aandstories vir kleuters (2026 uitgawe)","description":"\u003cp\u003e\u003cem\u003eAandstories vir kleuters \u003c\/em\u003e\u003cspan\u003eis een van die bekendste, mees klassieke versamelings van die wêreld se gewildste sprokies en verhale. Sedert die eerste Afrikaanse uitgawe in 1970, is die bundel talle kere herdruk en was die kenmerkende “groot rooi boek” deel van duisende kinders se grootwordjare. Dit is ideaal vir voorlees met slaaptyd, maar ook vir ouer kinders wat al self lees, en die pragtige volkleurillustrasies betower kinders al vir dekades lank. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBuiten 14 bekende kleuterrympies, is daar 8 immergewilde verhale: \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eRooikappie, Klein Duimpie, Gouelokkies, Jan en die boontjierank, Aspoestertjie, Heidi, Sneeuwitjie, Die lelike eendjie \u003c\/em\u003e\u003cspan\u003een \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eDie skone slaapster. \u003c\/em\u003e\u003cspan\u003eDie teks is hersien deur Elsa Silke en sorg dat hierdie wonderlike stories weer heerlik lees vir vandag se kind.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Bébé Cadeaux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48756306149625,"sku":null,"price":349.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0607\/7372\/8505\/files\/Screenshot2026-08-05093405.png?v=1785915261","url":"https:\/\/www.bebecadeauxshop.com\/products\/aandstories-vir-kleuters-2026-uitgawe","provider":"Bébé Cadeaux","version":"1.0","type":"link"}