{"product_id":"my-eerste-100-woorde","title":"My Eerste 100 Woorde","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie pragtige prente-woordeboek bevat honderd eerste woorde om uit te ken, hardop te sê en te lees. Dit bied ’n rykdom bekende dinge uit ’n Afrikaanse kind se leefwêreld – ’n uitstappie na die winkels, ’n braai, ’n verjaarsdagpartytjie, die plaas, slaaptyd, en nog vele meer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Bébé Cadeaux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48314868760825,"sku":null,"price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0607\/7372\/8505\/files\/C7EF8970-7B7D-491B-B72C-B4435DC38162.jpg?v=1776941799","url":"https:\/\/www.bebecadeauxshop.com\/products\/my-eerste-100-woorde","provider":"Bébé Cadeaux","version":"1.0","type":"link"}