Ek het vir vriende die beige gift box bestel. Die prentjie het oulik gelyk, die actual produk... PERFEK, PRAGTIG EN ONGELOOFLIK! Die hoeveelheid detail en liefde wat in die produkte ingaan world gevoel as mens die boksie oopmaak! Hoë kwaliteit! Baie dankie, span! My volgende bestselling is op pad!
Bought the gorgeous plain snow white one for my baby this winter and can honestly say, it is the only winter blanket he needs. It is so soft and the quality is absolutely stunning. Great size, very warm and overall a beautifully made blanket he can forever have.