Die Bébé bibs is van uitstekende gehalte! Die materiaal is sag en gemaklik vir baba se nek. Hulle was goed, hou hul vorm, en lyk steeds mooi na verskeie wasbeurte. Ek is baie beïndruk met die afwerking en hoe stylvol dit is. ’n Praktiese én mooi item vir enige mamma se noodsaaklikhede!
Used these to announce our pregnancy to my parents. They are coffee-lovers and they absolutely loved it! Already drinking their coffee in it.
Incredibly well made, a beautiful keepsake for our little boy. Highly recommend!
Loved the option to personalize beyond the name.
Beautiful, these are really so well made and such good quality. Highly recommend!
Van kombersie in plek hou tot hare uit gesig hou. kanie wag vir familie om te verwag nie. die Heel beste geskenk